Terry Crews

Terry Crews
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Terry Alan Crews
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur, komediant, en Amerikaanse voetbalspeler
Aktiewe jare 1991–1997 (Amerikaanse voetbalspeler)
1999–nou (akteur)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Terry Crews (gebore 30 Julie 1968) is 'n Amerikaanse akteur, komediant, en voormalige Amerikaanse voetbalspeler. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Idiocracy (2006), Get Smart (2008), The Expendables (2010), en Cloudy with a Chance of Meatballs 2 (2013).


Developed by StudentB